Travel
Airlink stel die eerste vlug roete tussen Pretoria en Kaapstad bekend
Die Hoofstad en Moederstad is uiteindelik verbind. Airlink stel die eerste vlug roete tussen Pretoria en Kaapstad vanaf 16 Augustus 2015 bekend.   SAA en Airlink het n gesamentlike onderneming aangegaan en bied nou geskeduleerde lug dienste aan by die nuut opgegradeerde Wonderboom Lughawe, in Tshwane. Die vlug roete tree vanaf 16 Augustus 2015 in effek. “Dit is n eerste vir...